Ek is die “baby” van die Oxygen Models Groep. Ek begin op die ouderdom van 4 jaar modelwerk doen. Op 8 jaar sluit ek by Oxygen Ultimate Models aan. Ek voltooi al my kursusse en bly deel van die span.
Ek neem aan verskeie “fashion shows” en “hairshows” deel en doen ook gereeld promosiewerk.
In 2005 was ek een van die semi-finaliste in die Cover Search South Africa (Modelcup)
Ek gee klas in die Little Falls, Ruimsig en Strubensvallei area.
Die kleintjies het ‘n baie sagte plekkie in my hart en dit gee my soveel genot om te sien hoe hulle vorder en hoe hulle in selfvertroue groei.
Modelwerk is my passie in die lewe.